Retirement Of Choice | Die Keuse Vir Aftrede

Eiendomme

Oorsig

Enige voornemende inwoners kan aansoek doen om toelating  tot die Fasiliteit van hul keuse en sal by ‘n waglys gevoeg word wat op ‘n oop en deursigtige basis deur die Bestuurspanne van al die Fasiliteite geadministreer word.

Serenitas  akkommodeer inwoners wat onafhanklik kan funksioneer en verkies om in tuineenhede te  woon . Beide enkel- en dubbeleenhede is beskikbaar vir okkupasie en ongeveer  300 inwoners  kan geakkommodeer word. Die  verswaktesorgeenheid  kan 94 inwoners akkommodeer in óf enkel- óf dubbelkamers, of in algemene sale. ‘n Bykomende uitbreiding van die Verswaktesorgeenheid wat ook op ‘n  buitepasiëntbasis sorg sal verskaf , sal teen die einde van 2019 in werking wees.

Ametis  was die Organisasie se eerste aftree-inisiatief en is ontwerp as ‘n hoë gebou wat akkommodasie aan ongeveer  150 inwoners  in enkel- en dubbeleenhede bied. Die  verswaktesorgeenheid  kan tot 38 inwoners akkommodeer wat nie onafhanklik kan woon nie en  24-uur sorg benodig , beide van ‘n persoonlike en/of mediese aard.

Altena , soortgelyk aan  Ametis,  is ‘n hoë gebou wat verblyf bied aan ongeveer  220 inwoners  in enkel- en dubbeleenhede. Die  Frail Care Unit  kan 38 inwoners akkommodeer.

Serenitas Dubbel Eenheid

Serenitas property
Dubbel Eenheid
Met n Tuin

Serenitas Enkel Eenheid

Serenitas Sitting area
Enkel Eenheid
Met n Tuin

Serenitas Swakversorg Eenheid

SereniCare Living area option 1
Dubbel Eenheid
Met n Tuin

Altena Dubbel Eenheid

Altena outdoor building 1
Dubbel Eenheid
Met n Uitsig

Altena Enkel Eenheid

Altena Dinning Room
Enkel Eenheid
Met n Uitsig

Altena Swakversorg Eenheid

Altena Frail Care Room
Dubbel Eenheid
Met n Uitsig

Ametis Dubbel Eenheid

Ametis-Angle
Dubbel Eenheid
Met n Uitsig

Ametis Enkel Eenheid

Altena-Side-Angle-View (1)
Enkel Eenheid
Met n Uitsig

Ametis Swakversorg Eenheid

Ametis-Double-Flat-Dubbel-Woonstel-Bird-Eye-View
Enkel Eenheid
Met n Uitsig