Skip to content

Basiese Inligting

Serenitas bied akkommodasie vir inwoners wat verkies om in tuin-wooneenhede te woon. Beide enkel- en een-slaapkamereenhede is beskikbaar, en ongeveer 300 inwoners kan gehuisves word.

Die versorgingseenheid by Serenitas kan 146 inwoners akkommodeer in enkel- of dubbelkamers, of algemene sale.

Toelating word ook aan Buite-pasiënte in die Versorgingseenheid aangebied. Ondersteunende Sorg-eenhede is beskikbaar in SereniCare.

Tipe Eenhede

  • Een-slaapkamereenheid
  • Enkel Eenheid
  • Versorgingseenheid
Kantoor
021 853 7225
Charles Morkel Versorgingseenheid
021 853 7255
SereniCare Versorgingseenheid
021 853 4633

Fisiese Adres

12 Altenaweg
Strand
Wes-Kaap
7140

Indien U belangstel of net meer inligting wil hê, klik op die Kontak Ons skakel. Ons hoor graag van U.

Back To Top