Basiese Inligting
Altena, soortgelyk aan Ametis, is ook ‘n vyf-verdieping gebou wat akkommodasie bied aan ongeveer 220 inwoners in enkel- en een-slaapkamereenhede. Die versorgingseenheid kan 38 inwoners akkommodeer. Ondersteunende Sorg-eenhede vir 21 persone is beskikbaar op die eerste vloer.
Tipe Eenhede
- Kantoor
- 021 201 5641
- Versorgingseenheid
- 021 201 5641
Fisiese Adres
10 Altenaweg
Strand
Wes-Kaap
7140
Indien U belangstel of net meer inligting wil hê, klik op die Kontak Ons skakel. Ons hoor graag van U.






